Hier is die programme en web-tuistes wat ons gebruik om die maan se stand te sien:
'n Program wat verniet beskikbaar gestel word waarmee u omtrent alle voorwerpe in die ruimte se huidige akkurate posisie bepaal. Dit gee ook akkurate informasie oor die persentasie sigbaarheid van die maan en die planete.
'n Goeie web-tuiste vir die vasstel van maan-fases, datums en tye.
Hierdie web-tuiste het volledige tabelle en informasie oor die fases van die maan regoor die jaar.
Hierdie is 'n site wat deur die HM Nautical Almanac Office van die Britse weerdiens en admiraliteit onderhou word en wys die moontlikhede van sigbaarheid van die sekelmaan (crescent moon) regoor die wêreld.
Bybel-studie programme en gidse vir u studie-tyd:
'n Bybel-studie program wat verskeie Bybel-vertalings, boeke en woordeboeke beskikbaar het wat u Bybel-studie tyd sal verryk en vergemaklik.
Hierdie is ook 'n Bybel-studie program wat net soos theWord werk. Daar is meer vertalings beskikbaar, party teen 'n koste.